Hello!

Skreeu solank ‘Hello!’ as jy oor die pad aangestap kom.  Potters is ‘n plek vir vriendskap. Elkeen het hier ‘n storie. Kom sit en vertel joune. Vat jou tyd. Sit agteroor en eet en drink iets. Ons kos is lekker en vars. Ons los die fancy goed vir die ander mense. Ons kos is vir vriendskap en die siel. In ons bord raak die ertjies en die... Read More