Shop

Take time to let your eyes feast on all the special things and little secret ‘hoekies’ in the shop of Potter’s Place in Jeffreys Bay.

Potters Place - die stoutighede hou nie op nie ... Most of the items you won’t find anywhere else because they are made in Potter’s in-house studio or come from far away places, each item with a story of its own.

Ons probeer regtig om iets vir die mense te gee wat hulle nog nooit gesien het nie…
Lê nagte wakker om nuwe stoutighede uit te dink wat op die beroemde pilletjiebottels en op die manne se t-shirts moet kom. Daar kan gedurig ‘n gegiggel gehoor word, soos mense die sê-goed waardeer!

Dis nie waar die stoutighede ophou nie, daar is nog Parraseep…vir die hele lyf, towerstaffies vir PMS en kwaai mans en klompe grappies wat oral in rakkies wegkruip…

We are well known for our amazing sauce Potters Moerse Lekker Sauce – don’t leave without it ! Daar is beslis ‘n goeie streep humor wat dwarsdeur die winkel loop, soos Potter’s se Moerse Lekker Sous wat hier geproe, en verseker huistoe geneem word. Die mense het vir ons gese: Jissie, dis ‘n moerse lekker sous… waar kry julle dit? En met die het ons dit begin verkoop met ‘n unieke Potters lable. Die res is history, want niemand verlaat meer Jeffreysbaai sonder ‘n bottel of twee Moerse Lekker Sous nie, nou ook in FLIPPEN HOT!

Good quality  porcelain and pottery

We stock a large range of good quality porcelain and pottery.