Hello!

Skreeu solank ‘Hello!’ as jy oor die pad aangestap kom.  Potters is ‘n plek vir vriendskap. Elkeen het hier ‘n storie. Kom sit en vertel joune. Vat jou tyd. Sit agteroor en eet en drink iets. Ons kos is lekker en vars. Ons los die fancy goed vir die ander mense. Ons kos is vir vriendskap en die siel. In ons bord raak die ertjies en die... Read More

Nike hulle!

- Uit die Nuusbrief van 9 Junie 2011 - Hulle kom van Cradock af – die skaapboer en sy vrou. Hulle het pragtige hoë-kwaliteit wolprodukte vir die winter gebring wat ek in die winkel gaan verkoop. Dis nie goedkoop nie, want wol is duur. Die mussies en serpe is ene winterwol. Die sakke is ge-“line” aan die binnekant. Die steke is presies en perfek. Ek was nogal heel trots toe ek my nuutste aankope... Read More

Die ander kant …

Ek ken nie eintlik die ou so nie! Hy’s vriendelik, het ‘n gemoedelike persoonlikheid en sing goed. Dit weet ek nou al. Maar binne 1 minuut flat nadat hy by Potters se deur ingestap het, is Chris aan die gesels oor sy nuwe album. Chris Chameleon is Chris Chameleon, maar ‘n opgewonde Chris Chameleon is something else….hierdie verkleurmannetjie is ge-rev! Dis ‘n sight!Ek moes sommer onmiddellik ... Read More