Nianel – Friday August 26, 2011

Friday August 26, 2011 Time : 18:30 for 20:00; Read More

Bye ma. Jaypee. – Thursday August 25, 2011

Thursday August 25, 2011 Time : 18:30 for 20:00; Read More

Die einde?

- Uit die Nuusbrief van 25 Mei 2011 - So die einde van die wêreld het gekom en gaan! Sien die probleem is nie dat dit nie die einde van die wêreld was nie – die issue is dat, toe ons almal so deurgekyk is, was daar maar baie min van ons wat skoon was om weg te neem! En hier sit ons klomp agtergeblewenes nou met ons lot – nog altyd ‘n overdraft en huispaiemente en tieners in... Read More

Silver Creek Mountain Band – Saturday August 6, 2011

Saturday August 6, 2011 Time : 18:30 for 20:00; Read More

Bok van Blerk – Maandag 25 Julie 2011

Tyd: 18:30 vir 20:00; Kaartjies: R120; Winter-wyn-toer, hier naby….soos nog min mense hom gesien het. Die winter is hier en Bok van Blerk het net die ding om die ergste koue te verdryf – sy Winter-Wyn-toer met `n Bok wat min mense nog gesien het. Peter Mitchell, die Kaapse sanger en musikant, deel die verhoog met Bok. “Die winter vra vir lekker kuiers met `n glasie wyn in die hand voor `n... Read More