Lize Beekman – Saterdag, 2 Junie 2012

Tyd: 18:30 vir 20:00; Kaartjies: R120 per persoon; Lize BeekmanAs jy selfs nóg ‘n bietjie nader aan jou geliefde wil sit en wil baai in die mooi van die liefde, kan jy met ‘n geruste hart jou plek bespreek by Potters Place vir die musiek van Lize Beekman. Hierdie begaafde liedjieskrywer skilder met woorde en met haar kitaar in die hand, sal sy jou saamneem op ‘n nuwe reis deur ou hartkamers.... Read More

Jak de Priester – Donderdag, 31 Mei 2012

Time: 18:30 vir 20:00; Kaartjies: R120 per persoon; Van Nougat tot nou is Jak de Priester se 10 jaar anniversary konsert. Hy vier dit met ‘n beeldskone produksie wat die journey van hierdie liedjieskrywer vasvang. Sally Williams Nougat, Binnelanders, Groen Mamba en soveel nuwe songs en ondervindinge wat die lewe in Suid-Afrika omsit in musiek. 10 Jaar later… dit is sý show om te sien! Om 10 jaar... Read More

DJ Ossewa – Woensdag, 23 Mei 2012

Tyd: 18:30 vir 20:00; Kaartjies: R120 per persoon; DJ Ossewa beskryf hul musiek as Progresiewe Alternatiewe Boere Afrikaanse Opskop Dansmusiek, ‘n heel nuwe genre in Afrikaanse musiek vermaak. Van waar DJ Ossewa? DJ OssewaDJ Ossewa het sy ontstaan gehad op die plaas Ossewasrus sowat 7 jaar gelede. Die DJ staan eintlik vir Daniel Jakobus, wat die musikaalste van die klompie afrikaners is, en... Read More

Emo Adams – Sondag, 27 Mei 2012

Tyd: 11.30 vir 13.00; Kaartjies: R130 per persoon; Emo Adams Skool Toer Have a look at the Facebook Photo albumfrom his previous show! Emo lag, word verlief, huil, skrik, dans…en jy kan nie nader as dit sit nie! ‘n Klomp, klomp, klomp fun! Briljante show!!!!  - Potter’s Place  Nov 2010 Read More

Nianell – Saturday May 12, 2012

Time: 18:30 for 20:00; Tickets: R120 per person; Nianell Nianell Live in My Heart/My Hart Nianell, international songwriter and South African Vocal Gymnast, presents an inspirational bilingual show titled My Heart/My Hart, performing the timeless hits – including Who painted the moon? – that won her several Music Awards, as well as 14 brand-new original compositions from her sixth solo-album. Diverse... Read More