Nike hulle!

- Uit die Nuusbrief van 9 Junie 2011 - Hulle kom van Cradock af – die skaapboer en sy vrou. Hulle het pragtige hoë-kwaliteit wolprodukte vir die winter gebring wat ek in die winkel gaan verkoop. Dis nie goedkoop nie, want wol is duur. Die mussies en serpe is ene winterwol. Die sakke is ge-“line” aan die binnekant. Die steke is presies en perfek. Ek was nogal heel trots toe ek my nuutste aankope... Read More

Die ander kant …

Ek ken nie eintlik die ou so nie! Hy’s vriendelik, het ‘n gemoedelike persoonlikheid en sing goed. Dit weet ek nou al. Maar binne 1 minuut flat nadat hy by Potters se deur ingestap het, is Chris aan die gesels oor sy nuwe album. Chris Chameleon is Chris Chameleon, maar ‘n opgewonde Chris Chameleon is something else….hierdie verkleurmannetjie is ge-rev! Dis ‘n sight!Ek moes sommer onmiddellik ... Read More

Die einde?

- Uit die Nuusbrief van 25 Mei 2011 - So die einde van die wêreld het gekom en gaan! Sien die probleem is nie dat dit nie die einde van die wêreld was nie – die issue is dat, toe ons almal so deurgekyk is, was daar maar baie min van ons wat skoon was om weg te neem! En hier sit ons klomp agtergeblewenes nou met ons lot – nog altyd ‘n overdraft en huispaiemente en tieners in... Read More

Dronk Japanese……

- Uit die Nuusbrief van 15 Mei 2011 - Ek stop by die padwerke op die N10 en saam met Bob Dylan kliphard in my ore herleef ek die hele Vietnam Generation. En toe van êrens af styg daar ‘n ander stem bo die skril bekfluitjie van Bob uit. Die stem is vol, met baie siel. Ek sit vir Bob af en luister wat aangaan. Dis die motor voor my in die tou waar dit vandaan kom. Almal in die motor sit tjoepstil... Read More

Pressure………!

Bietjie fun met ‘n grappie van Faceless (Bruce Sutherland – www.Faceless.co.za) - Uit die Nuusbrief van 4 Mei 2011 - Read More