LOTUS

- Uit die nuusbrief van 11 Augustus 2011 - Jan Blohm. ‘n Toonbeeld van ‘n rockdigter en verhoogfilosoof met verbysterende talent. Soos die lotus – die blom wat in vuil, modderige water ver van die son groei en dan met ‘n onaantasbare skoonheid verras. Vir Blohm is dit ‘n metafoor vir die lewe. “Dit maak nie saak hoe sleg en moeilik ‘n mens se lewensomstandighede is nie,... Read More

Tempo neem nie af nie…

- Uit die nuusbrief van 22 Julie 2011 - Ek sit nog so agteroor en voel goed oor Augustus se show line-up, toe kom die nuus van die Tempo toekennings deur… Jan Blohm het WEER die best Afrikaanse rock CD. Dit was laas jaar ook so. Dit maak hom nou verseker die beste Afrikaanse rocker. En hy speel by Potters 12 Augustus en stel sy nuwe DVD (Lotus) bekend.  Hy tree op saam met Bacchus Nel en Marissa... Read More

Ek het ‘n boer sien dans ..

- Uit die nuusbrief van 12 Julie 2011 - Vir al amper 100 jaar kan jy by Mastertons in Port Elizabeth se ou-wêreldse koffiemark instap en van hulle uitstekende koffie koop. Met die instap groet  die aroma jou vriendelik. Jy snuuuuif. Jou gemoed lig sommer. Daar’s ‘n belofte in die reuk. So is dit mos ook met ‘n glasie rooiwyn. Jy swaai die glasie, jy  snuuuuif en die mmmm…Jy ruik... Read More

She will take you there

- From the newsletter of June 28, 2011 - It were the woods, the hills, the tortoises, the frogs, the free running donkeys and the butterflies that spawned the wild imagination of the 5 year-old girl on her Grandmother’s farm in the South of France. She created the bubbles in which she could live and be anything and anywhere that she wanted to be. Little Daniele has grown up in the mean time and have... Read More

Voëlvry

- Uit die Nuusbrief van 14 Junie 2011 - Daar is net eenvoudig iets aan ‘n kind wat perform…. Voor ma of pa of ouma of oupa of op Potter’s se verhoog. Daar is die totale oorgawe asof sy voor ‘n stadion vol mense is en almal juig jou toe!‘n Uitbundigheid, uitspattigheid, vryheid…‘n vryheid van niks hê om oor te worry nie….net sing vir die grote wye wêreld. Dis so maklik vir hulle... Read More