Tempo neem nie af nie…

- Uit die nuusbrief van 22 Julie 2011 -

Ek sit nog so agteroor en voel goed oor Augustus se show line-up, toe kom die nuus van die Tempo toekennings deur…

Jan Blohm het WEER die best Afrikaanse rock CD. Dit was laas jaar ook so. Dit maak hom nou verseker die beste Afrikaanse rocker. En hy speel by Potters 12 Augustus en stel sy nuwe DVD ( Lotus ) bekend.  Hy tree op saam met Bacchus Nel en Marissa West wat hulle nuwe CD bekendstel ( Tussen Junk & Jewelry ). Hierdie gaan ‘n groot aand wees!

Jay het die gewildste Popalbum van die Jaar (Solo) en Gewildste Liedjie ( Melanie ). Hy tree op by Potters 21 Augustus. Saterdag sing hy die volkslied by die toets in PE. Sondag doen hy ‘n middag-show by Potters.

Andriëtte het die beste Kontemporêre Album van die Jaar ( Vat My Hoër ). Ons sien haar by Potters 14 Oktober.

En dis maar deel van die line-up!

En dis maar deel van die line-up! Augustus het kunstenaars soos Elvis Blue (2e), Silver Creek Mountain Band (3e), André Schwartz (8e), Danie Niehaus (14e), Stef kruger (19e), Bye Ma, Jaypee (25e) en eindig af met superstêr Nianell (26e).

Hierdie is die lekker deel van die job!!

En….Resessie se

Comments
Leave A Comment