She will take you there
- From the newsletter of June 28, 2011 - It were the woods, the hills, the tortoises, the frogs, the free running donkeys and the butterflies that spawned the wild imagination of the 5 year-old girl on her Grandmother’s farm in the South of France. She created the bubbles in which she could live and be anything and anywhere that she wanted to be. Little Daniele has grown up in the mean time and have... Read More
Voëlvry
- Uit die Nuusbrief van 14 Junie 2011 - Daar is net eenvoudig iets aan ‘n kind wat perform…. Voor ma of pa of ouma of oupa of op Potter’s se verhoog. Daar is die totale oorgawe asof sy voor ‘n stadion vol mense is en almal juig jou toe! ‘n Uitbundigheid, uitspattigheid, vryheid…‘n vryheid van niks hê om oor te worry nie….net sing vir die grote wye wêreld. Dis so maklik vir hulle... Read More
Nike hulle!
- Uit die Nuusbrief van 9 Junie 2011 - Hulle kom van Cradock af – die skaapboer en sy vrou. Hulle het pragtige hoë-kwaliteit wolprodukte vir die winter gebring wat ek in die winkel gaan verkoop. Dis nie goedkoop nie, want wol is duur. Die mussies en serpe is ene winterwol. Die sakke is ge-“line” aan die binnekant. Die steke is presies en perfek. Ek was nogal heel trots toe ek my nuutste aankope... Read More
Die ander kant …
Ek ken nie eintlik die ou so nie! Hy’s vriendelik, het ‘n gemoedelike persoonlikheid en sing goed. Dit weet ek nou al. Maar binne 1 minuut flat nadat hy by Potters se deur ingestap het, is Chris aan die gesels oor sy nuwe album. Chris Chameleon is Chris Chameleon, maar ‘n opgewonde Chris Chameleon is something else….hierdie verkleurmannetjie is ge-rev! Dis ‘n sight! Ek moes sommer onmiddellik ... Read More
Die einde?
- Uit die Nuusbrief van 25 Mei 2011 - So die einde van die wêreld het gekom en gaan! Sien die probleem is nie dat dit nie die einde van die wêreld was nie – die issue is dat, toe ons almal so deurgekyk is, was daar maar baie min van ons wat skoon was om weg te neem! En hier sit ons klomp agtergeblewenes nou met ons lot – nog altyd ‘n overdraft en huispaiemente en tieners in... Read More