My pa dink hy’s Elvis – Vrydag 4 November 2011

Ben Kruger en Viljé Maritz met Ben Kruger en Viljé MaritzRegisseur: Albert MaritzDramaturg: Reinet en Jan-Jan NagtegaalAangebied deur Genugtig! ProduksiehuisPa Hennie is ‘n Elvis nabootser en sleep sy teësinnige seun saam op sy Elvistoer deur die Karoo om geld in te samel vir Ma se “boobjob”. Teen die agtergrond van al die ou bekende Elvisliedjies ontknoop die spanning en drama... Read More

Dan Patlansky – Wednesday October 26, 2011

Dan Patlansky - Blues on Fire What do the blues really sound like? Listen to Dan Patlansky. How good can a guitar player get in his 20′s? Listen to Dan Patlansky How astonished can you become? Listen to Dan Patlansky. It was a different crowd who came. It was a crowd who knew. See the facebook album of Dan Patlansky at Potter’s Place! What Dan Patlansky could do with a six-string Fender... Read More

Consumer Protection Act No 68/2008 Seminar – October 25 and 26, 2011

REGISTRATION  & FEES:R350 pp; Consumer lawA  bill of rights for consumers South African consumers are the most protected consumers in the world. Businesses that don’t comply may find themselves dealing with cancelled contracts, compulsory refunds, contractual damages or even criminal penalties. By default, you give the consumer various warranties and indemnities. Serious implications for... Read More

Myra Maud – Maandag, 17 Oktober 2011

Myra Maud “Ek het ‘n band met Afrika. My wortels is hier en ek identifiseer met die vasteland se kulture. Wanneer ek Afrika-musiek hoor, klink dit bekend. Ek verstaan dit; ek vóél dit. Ek hoop om ‘n groot deel van my hart met die mense van SA te deel.”- Myra Maud, die engelstem wat Franse flair aan ons eie Afrikaanse liedjies gee op die nuwe Afri-Frans-CD. (Sarie, Maart... Read More

Andriette – Friday October 14, 2011

Andriëtte – VAT MY HOëR Andriette Andriëtte bereik nuwe hoogtes met haar nuutste album Vat My Hoër! Andriëtte, naaswenner van Idols in 2007, se derde album Vat My Hoër is kraakvars op die rak en neem haar musikaliteit na hoër hoogtes en nuwe horisonne. Vat My Hoër is ‘n volwasse kontemporêre album met treffende, oorspronklike liedjies wat Andriëtte se kenmerkende fluweel-stem, styl en... Read More