Dewald Wasserfall – Saterdag, 10 December 2011
Dewald Wasserfall Dewald het op 12-jarige ouderdom begin kitaar speel en liedjies skryf. Na skool is hy na die destydse Technikon Pretoria waar hy sy Nasionale Diploma in Vermaaktegnologie ontvang, tussen mede studente soos Izak Davel (Ballet) en Altus Theart (Drama). Al het hy uitgeblink in die tegniese veld het sy groot liefde hard geroep. In 2005 het hy besluit om voltyds musiek te maak en die... Read More
Sorina/Flooze – Vrydag, 9 Desember 2011
Flooze Flooze se nuwe CD – Ek watch jou!!! By Potters Place in Jeffreysbaai!!! Soos Flooze sal sê: MY TJOMMA, EK WATCH JOU DAAR!!!! 7de LAAN se “HOEZIT MY TJOMMA” WITBANK FLOOZE is terug met ‘n splinternuwe cd en vanjaar is jou favourite tjomma ook by Potters Place in Jeffreysbaai. Hier kan jy van die eerstes in jou omgewing wees wat hierdie veelbesproke aktrise, sangeres en liedjieskrywer... Read More
Stef Kruger – Saterdag, 26 November 2011
Op Facebook- Jan Blohm “Waarna luister jy op die oomblik? Ek luister al vir die afgelope 3 dae na Stef Kruger se nuwe album. Dis great!!! “ Skilder jou liefde Skilder jou liefde - Stef KrugerKronkelpad beloftes Tussen jou en my My Wortelwêreld Pennies op die spoor Grassade in die wind Al gebeur wat Ma se “song” Ek dink aan jou (Muskus) Hou Koers In die boendoes van my hart Maak vir my ‘n... Read More
Memoirs: The Music of Simon and Garfunkel – Friday November 11, 2011
Energetic! Dramatic! Poetic! Visually, and especially audibly entertaining stuff! Aaron Nel and Al Andrew Simon & Garfunkel emerged in the early 1960’s as a young, typically harmony-enthralled folk duo. They’d cut their teeth on The Everly Brothers, and knew the Great Traditional Songbook as well as the next folk group of their era. Driven by the same strivings of their American contemporaries... Read More
WOW – Saterdag 5 November 2011
Wow-Ster Jeffreysbaai Wow-Ster Jeffreysbaai word by Potter’s Place gehou op 5 November. Skryf nou in voor dit te laat is op www.wowster.co.za of kontak Elsabe op 082 573 6854 / [email protected] Neem deel – dis meer optreegeleenthede! Deelnemers wat sing en/of ‘n instrument bespeel skryf in vir elke talentdag en tree op voor ‘n gehoor wat begrip het vir die ontwikkelingspad wat... Read More