Andre Swiegers – Saturday March 26, 2011
Callie skryf:
… Hier is ‘n skrywer, digter, sanger en sy show is klaar. André staan by die laaste twee klante en gesels. Hulle glase is half. Ek sê “Nou sit jy!” en ek maak vir ons ‘n bottel Potters Red oop. Dis toe wat ‘n laaang interessantte aand begin.
Diep gesprekke, ligte gesprekke, kwaad word vir ander mense en lekker lag…..dis half vier die oggend toe ons loop.
Lees meer en geniet die foto’s op Potter’s Place se
Facebook page
.