Jay – Sondag 21 Augustus 2011
Jay se langverwagte solo-album, SOLO, het einde 2010 die winkelrakke betree en spog reeds met PLATINUM STATUS en ook TWEE SAMA-nominasies vir Beste Pop Album en Beste Nuweling! Jay Jay se uitmuntende stemkwaliteit gekombineer met sy plat-op-die-aarde persoonlikheid, passie vir musiek asook pop-rock treffers vanuit die pen van Suid-Afrika se grootste liedjieskrywers sal maak dat dié solo-album ‘n... Read More
Stef Kruger – Vrydag 19 August 2011
Op Facebook- Jan Blohm “Waarna luister jy op die oomblik? Ek luister al vir die afgelope 3 dae na Stef Kruger se nuwe album. Dis great!!! “ Skilder jou liefdeSkilder jou liefde - Stef KrugerKronkelpad beloftes Tussen jou en my My Wortelwêreld Pennies op die spoor Grassade in die wind Al gebeur wat Ma se “song” Ek dink aan jou (Muskus) Hou Koers In die boendoes van my hart Maak vir my ‘n... Read More
Danie Niehaus – Sondag 14 August 2011
DANIE NIEHAUS – ROOI DANIE NIEHAUS - ROOIMet 25 jaar se ondervinding in die vermaaklikheidsbedryf en verskeie bekronings soos die OKTV- en SAMA-toekennings, is die Afrikaanse sanger Danie Niehaus steeds ‘n vars bries in die Afrikaanse musiekbedryf met die uitreiking van sy 12de album, ROOI, wat eersdaags verskyn. Danie, bekend as sanger, aanbieder, akteur en skrywer van bykans 170 liedjies... Read More
WOW! – Saterdag 13 Augustus 2011
Wow! - Jong talent Wow-Ster Jeffreysbaai word by Potter’s Place gehou op 13 Augustus. Skryf nou in voor dit te laat is op www.wowster.co.za of kontak Elsabe op 082 573 6854 / [email protected] Neem deel – dis meer optreegeleenthede! Deelnemers wat sing en/of ‘n instrument bespeel skryf in vir elke talentdag en tree op voor ‘n gehoor wat begrip het vir die ontwikkelingspad wat... Read More
Jan Blohm, Bacchus Nel en Marrisa West – Vrydag 12 August 2011
Jan Blohm doen doen toe ‘n akoestisie show! Mense was dit nou iets besonders! Lekker gelag en gesing en gesels. The crowd loved it! - Callie 13 Aug 2011 JAN BLOHM – LOTUS (live DVD) bekendstellingstoer Jan Blohm - Lotus (Live DVD) Sedert Jan Blohm in 2004 op die Suid-Afrikaanse musiekhorison verskyn het, het hy met elke projek sy onteenseglike talent onderstreep en bewys. En hy het dit reggekry,... Read More