Valentynsdag!

Komplimentêre glasie vonkelwyn & ‘n spesiale Valentyns-menu met seekosse, steak en poedings.

Tyd: 18:00 vir 20:00;
Kaartjies: R75 per persoon;

Stories of Love Songs – FRANZ GELDENHUYS

Die internationale sanger en koor-afrigter, Franz Geldenhuys, het onlangs na Jeffreysbaai verhuis en het ingestem om by Potters ‘n Valentynskonsert te hou.

Die vertoning sal love songs van oor die hele wêreld insluit en die verskillende stories daarom.

Lees meer oor Franz ..

Musiek bring mense wereldwyd bymekaar.
Musiek bring hoop en musiek bring vreugde.
Musiek is my storie wat ek graag deur sang met mense deel.
Musiek is emosie en dis ‘n kragtige middel om mee uit te reik en lewens te verander.
lke dag wat jy wat musiek werk besef jy hoe min jy weet. Dis ‘n voorreg en nie ‘n reg nie.
Moenie net tevrede wees met drome nie wees jou droom. “Love changes everything”.

Valentyns Menu:

Calamari Orkes: Seafood Platter met Prawns, mossels, vis, calamari R98
Tiger Prawns: 12 prawns met lemon-butter of garlic-butter of peri-peri R85
24 prawns met lemon-butter of garlic-butter of peri-peri R145
Baby Kinkglip: With Lemon & Chive cream sauce R68
Blue Cheese &
Walnut steak:
200g Fillet with decadent blue cheese, mushroom and walnut
Sauce. Served with fig preserve and chips
R90
300g Fillet with decadent blue cheese, mushroom and walnut
Sauce. Served with fig preserve and chips
R115
T-bone: Served with pepper, mushroom or cheese sauce and chips R85.50
Cheese cake: With strawberry R21.50
Malva Poeding: With custard or ice cream R19.50
Austrian Chocolate Mousse Cake R34.50

Comments
Leave A Comment