Rocco de Villiers – Friday February 10, 2012

Time: 18:30 for 20:00;
Tickets: R100 per person;

Beautiful, Beautiful Piano

Rocco de Villiers is one of the best and well known piano players in South Africa. After 15 very successful years entertaining sell-out crowds with his music, he has decided that the time has come for him to do his own greatest piano hits. He has a piano show on kyknet which is very popular with the public and there is a new show starting in june.

Rocco de Villiers

Where were you when you heard My heart will go from Titanic for the first time? Can you remember the theme tune from the TV series Murder she wrote? And of course you know You Raise me Up by Josh Groban – but have you heard it with bagpipes? Did you also cry when you saw the movie Forrest Gump?

These are just a few of the jewels on Rocco’s new album. Memory from Cats, Don’t cry for me Argentina from Evita, I dreamed a dream from Les Mis are just a few of the beautiful, beautiful tunes! And then there is a bonus of an 8 minute ABBA Medley! Oh, and what will this collection be without the classic, classic Ballade for Adeline, Sleepy Shores and The Music Box Dancer?

Rocco tells all the tales that moved him to record the tunes and memories around all the music since he was a little boy in the Free State. Of curse Rocco is well-spoken, well-dressed, well- rehearsed and well-shaped…

Beautiful, beautiful – head tot toe, inside out! In a world where we are constantly reminded of horror and fear, sometimes all we need is beautiful, beautiful piano music! 30 000 copies sold of this album. Now come and see the show!

~~~
Die pianis, vervaardiger,skrywer en mengeldrankie-connoisseur Rocco de Villiers veral bekend om sy treffende instrumentele albums, het die afgelope dekade bewys daar is aanvraag vir en aanhang van instrumentele musiek in Suid-Afrika.
Hy doen dinge bloot ánders.Hy het sy eie stempel geskep met sy unieke, flamojante, teatrale en energieke kreatiwiteit. Sy repertoire sluit oor die 60 verhoogproduksies as pianis,verwerker en musikale regisseur, twee dosyn CD-opnames en ‘n tiental opdragwerke as komponis van temamusiek vir TV-en radioprogSy onmiskenbare professionaliteit is die sleutel totramme in.
Sy onmiskenbare professionaliteit is die sleutel tot sy welslae in die wêreld van vermaak, die sakewêreld en leefstylprojekte.
Die meeste van so solo-albums bevat sy oorspronklike komposisies. Hy het reeds top-verkoper megeldrankie-boeke geskryf en ‘n verskeidenheid leefstylprodukte bekend gestel waarop hy etiket pronk,ondermeer fynproefwyne. Sy uitvoerings word gekenmerk aan klank- én visuele opwinding, soos TV-kykers ook ervaar het as die aanbieder van die kykNET-speletjiereeks Klop die Klawers: kook, klavier en rocco. Nou het hy ‘n platekontrak met EMI beklink vir die uitreiking van sy jongste pragalbum Beautiful, beautiful piano – opgedra aan sy ontslape moeder, Anna Magdalene de Villiers.
Die dubbelalbum bied 24 van die allermooiste klavierjuwele, passievol gekies uit tydlose rolprente, TV-reekse en blyspele. Met temamusiek uit The Bodyguard, Forrest Gump, Dr. Zhivago en Titanic to Murder, she wrote en Meisie van Avignon. Met die gunstelinge Music Box Dancer, Sleepy Shores, A whiter shade of pale, You raise me up en Lisa se Klavier. Ook met blyspelwerk uit ondermeer Les Miserables, Evita, Cats en Phantom of the Opera. Daar is ook blues, jazz en rock, stemmingsvolgekomplementeer deur die programeering, verwerkings en produksie deur Marius Brouwer van Pop Planet Studios.
Dit is onmiskenbaar die eiesoortige betowering van Rocco de Villiers!

Comments
Leave A Comment