WOW! – Saterdag 8 Oktober 2011

Wow-Ster Jeffreysbaai Wow-Ster Jeffreysbaai word by Potter’s Place gehou op 22 Oktober. Skryf nou in voor dit te laat is op www.wowster.co.za of kontak Elsabe op 082 573 6854 / [email protected] Neem deel – dis meer optreegeleenthede! Deelnemers wat sing en/of ‘n instrument bespeel skryf in vir elke talentdag en tree op voor ‘n gehoor wat begrip het vir die ontwikkelingspad wat... Read More

Anton Goosen – Vrydag, 7 Oktober 2011

“Daar is Afrikaanse musiek voor Anton Goosen, en na Anton Goosen”- Gert Vlok Nel Anton Goosen Anton Goosen het ‘n lang pad gestap vandat hy as student per trein gereis het van Heidelberg waar hy studeer het, na Oos-Londen om ‘n 15-minute set te doen by ‘n plaaslike verskeidenheidskonsert. Die jong Anton Goosen het hoofsaaklik Engelse covers gespeel en dit is nie bekend... Read More

Adam Tas – Woensdag, 5 Oktober 2011

Adam Tas is ‘n volronde musikant. Met sy boeiende rasperstem, aardse lirieke, luistermelodieë en eerlike vertolking tel hy tussen die land se beste! Adam Tas - Storm van Liefde Die naam Adam Tas verwys nie vandag na die vader van geskrewe Afrikaans van die 1600s nie, maar die gewilde Afrikaanse sanger wat groot opskudding in die musiekbedryf maak. Van ‘n klein begin in Hatfield, Pretoria tot... Read More

Emile Minnie – Donderdag, 29 September 2011

Emile Minnie stel bekend: “Supernova”, sy splinternuwe Afrikaanse album. Emile Minnie Emile Minnie word deur Laurika Rauch beskryf as een van SA se top Afrikaanse liedjieskrywers. Sy het al drie van Emile se liedjies opgeneem, en resensente is dit eens dat Emile se liedjies absoluut puik is. Emile se vorige album, “Nagmusiek”, is genomineer vir ‘n SAMA vir beste alternatiewe Afrikaanse... Read More

iCan Talent Showcase – Saturday September 24, 2011

60 seconds. You are on and off the stage in 60 seconds or you get disqualified. The best kids from 52 countries compete – just short of 3000 of them.It is the World Championships of the Performing Arts in Los Angeles – the world stage for the youth. The best young instrumentalists, actors, singers, dancers and models in the world go there to compete. These kids have won their regional championships... Read More