Nianell – Saturday May 12, 2012

Time: 18:30 for 20:00; Tickets: R120 per person; Nianell In South-Africa, the world-class singer-songwriter Nianell is known as the vivacious, fiery-haired and angel-tongued majestic mistress of music. With her immaculate voice, she dazzles with ease among four octaves. She is a vocal gymnast, her music original and exciting. Elements of Folk, Pop, R&B, Country, Classic and even Celtic music are... Read More

Emo Adams – Sondag, 27 Mei 2012

Tyd: 18:30 vir 20:00; Kaartjies: R130 per persoon; Emo Adams Skool Toer Have a look at the Facebook Photo albumfrom his previous show! Emo lag, word verlief, huil, skrik, dans…en jy kan nie nader as dit sit nie! ‘n Klomp, klomp, klomp fun! Briljante show!!!!  - Potter’s Place  Nov 2010 Read More

Luna Page and Gerald Clarke – Friday May 18, 2012

Time: 18:30 for 20:00; Tickets: R100 per person; Gerald Clark & Luna Paige: a Blues and Country collaboration “The blues aint nothing but the feelings that consists between a male and female that’s in love” (Son House). Gerald Clark & Luna Paige play with Son’s sentiment in this show. With 2 powerful voices, passion, a piano, 2 guitars, a stomp box & a telephone, they ensure... Read More

DJ Ossewa – Woensdag, 23 Mei 2012

Tyd: 18:30 vir 20:00; Kaartjies: R120 per persoon; DJ Ossewa beskryf hul musiek as Progresiewe Alternatiewe Boere Afrikaanse Opskop Dansmusiek, ‘n heel nuwe genre in Afrikaanse musiek vermaak. Van waar DJ Ossewa? DJ OssewaDJ Ossewa het sy ontstaan gehad op die plaas Ossewasrus sowat 7 jaar gelede. Die DJ staan eintlik vir Daniel Jakobus, wat die musikaalste van die klompie afrikaners is, en... Read More

Jak de Priester – Donderdag, 31 Mei 2012

Time: 18:30 vir 20:00; Kaartjies: R120 per persoon; Jak de Priester Jak de Priester skop sy Wes- en Oos-Kaap toer af die 2de Junie in Melkbosstrand, hy sal verskeie venues in en om die Kaap besoek asook teaters in Port Elizabeth, JBAY, Uitenhage en Oos-Londen. Die goeie nuus wat gepaard gaan met die toer is dat Jak sy nuwe cd vrystel getiteld ‘ROER JOU VOETE’ met 17 splinternuwe liedjies... Read More