André Schwartz – Maandag 8 Augustus 2011
André het gisteraand sy Ooskaap toer by Potters Place ge-open en dit was briljant. Staande ovasies en Bravo’s teen die einde van die aand. Hy is twee keer teruggeroep. Moenie hierdie show misloop nie. Hy’s Dinsdag in PE (La Colline) en Woensdag by Barklystraat in Uitenhage. Andre Schwartz, with his velvet voice and panache covers the great Frank Sinatra's "I've got you under... Read More
Silver Creek Mountain Band – Saturday August 6, 2011
The Silver Creek Mountain Band has been mesmerizing South African audiences with their unique style and acoustic instruments for over 30 years. Silver Creek Mountain Band Silver Creek covers all kinds of music consisting of English, Irish, Scottish and American tunes from the sixties folk revival period. Although they play through amplifiers Silver Creek promises to stay true to their acoustic roots.... Read More
Elvis Blue – Tuesday August 2, 2011
Husband. Dad. Music Lover. Idol They say good things come to those who wait. And in the case of Elvis Blue, winner of South African Idols season 6, those good things have come. No newcomer to the music scene, Elvis Blue is a musician with a dream, a goal and an overwhelming desire to make music that matters. As he sings in first single ‘Things My Father Said’ – “If you have a dream you... Read More
Vaatjie, Christo Bear en Cassey – Vrydag 29 Julie 2011
Top vermaak vir alle ouderdomme Vaatjie, Christo Bear and Cassey Die duo Christo Bear en Cassey het saamgespan met Vaatjie in `n nuwe verwerking vol musiek en komedie. Hierdie verwerking bied drie ure se top vermaak vir alle ouderdomme. Christo Bear sing country, rock en roll, bekende afrikaanse treffers en `n hele paar nuwe afrikaanse verwerkings. Cassey is een van die land se nuutste opkomende... Read More
Bok van Blerk en Peter Mitchell – Maandag 25 Julie 2011
Winter-wyn-toer, hier naby….soos nog min mense hom gesien het. Die winter is hier en Bok van Blerk het net die ding om die ergste koue te verdryf – sy Winter-Wyn-toer met `n Bok wat min mense nog gesien het. Peter Mitchell, die Kaapse sanger en musikant, deel die verhoog met Bok. “Die winter vra vir lekker kuiers met `n glasie wyn in die hand voor `n kaggelvuur,“ sê hy. “Hierdie... Read More