Without shoes
Never with a pair of shoes - From our Newsletter April 26, 2011 - Rod Dry looks like he has spent his life mining for silver in the mountains with his bare hands. And the eyes may tell you that he found silver “in them thar mountains”. But that is not true. Silver Creek Mountain Band Combi Rod’s hands make music. The man is an icon. Most cities, towns and dorpies will have someone that knows... Read More
What drives them?
- From our Newsletter April 20, 2011 - They arrive here after the previous night’s gig in another town – which was after another gig in another town. Then they unpack, they set up, they test their sound for hours. They go for a quick shower and come play great music like they are back from a fresh island holiday. Afterwards they chat tirelessly with the fans, sign CD’s and pose for photographs.... Read More
Heilige eiers …
Heilige eiers, Bek-rek Burgers en ‘n Groen Ambulans!! - Nuusbrief van 14 April 2011 - Wanneer word Eggs Benedict “Heilige Eiers?” Wanneer jy voel jou sousie is heiliger as ‘n Hollandaise sous. Wanneer word ‘n hamburger ‘n Bek-rek burger? As jy jou burger “re-vamp” en jy voel dis uitstekend. Wanneer kry jy ‘n Groen Ambulans saam met ‘n Babbelas Brekfis? Wanneer jy dit nodig het!Die... Read More
Lekkerkry!
- Nuusbrief van 8 April 2011 – Dis nou al die derde song wat sy vir my stuur. Sy wil graag by Potters kom sing. Sy kan sing en sy kan liedjies skrywe en sy’s pragtig. Ek luister maar na die liedjies en wonder of dit sal werk. En toe kry ek nog een. Dis ‘n opgewekte liedjie. Ek skryf terug: “Jou eerste paar liedjies het my net herinner dat ek moeg is van ‘bleeding hearts & broken... Read More
Nou sit jy …
-Nuusbrief van 30 Maart 2011- Ons kuier op Nieu Bethesda by Die Waenhuis Pub & Grub. Die openingswedstryd van die sokker-wêreldbeker is pas verby en almal voel relatief tevrede. Die vleis word sommer by die voordeur gebraai en almal gebruik die kroeg se kombuis. Die bak met die tjops en wors word in die rondte gestuur en jy help jouself. Die kinders ken almal op die naam en almal ken die kinders... Read More