Potters Table and Seating Plan
ONS SEATING PLAN VIR DIE SHOW AREA…
Kyk hier op ons Table Plan waar julle graag wil sit en vra of daardie tafel nog beskikbaar is as julle bel om te bespreek.
HOE GOUER JY BEL, HOE BETER IS DIE KANS DAT JY GOEIE SITPLEKKE KRY.
Waar word pryse van die shows op julle site aangedui?
Dankie
Kyk by die show se beskrywing. Verskillende shows het verskillende pryse.
Hoeveel persone kan sit by tafels15, 21, 38, 32?
Tafel 15=6mense
Tafel 21=4mense, maar word gewoonlik deur die klankmanne gebruik. al die tafels op daardie ry=4mense.
Tafel 38=4 mense.
Tafel 32=4mense.
Ons skuif tafels rond en mix & match. So kontak ons en ons help graag.
Daar is ‘n x4 of x6 of so-iets aanduiding by elke tafel. Dit dui aan hoeveel daar kan sit.
where can i get a copy of the menu, if possible?
I will send it to your e-mail address. The theatre menu is a bit more limited than the day menu (you for instance will not get offered breakfast), but all the nice bits are on there. I send you both.