Bookings / Besprekings

Potters Place - Ons harte klop harder Bookings essential
Skakel of mail ons gerus oor alle show navrae:

  • Alle besprekings moet van ‘n betaling vergesel word.
BANKING DETAILS:
POTTERS PLANET
FNB Jeffreys Bay
Branch code: 210515
Account number: 62029393775

Mail asb proof of payment na [email protected] of faks na 086 516 1470
Please do not make any bank deposits without securing your booking first!

So werk die dinge hier by Potter’s Place:

  • Ons is ten volle gelisensieerd en daarom verkies ons dat mense nie hulle eie drank na die teater bring nie.
  • Gebruik asb die buitenste kleedkamer aan die kant van die studio (manne wat die bure se grasperk gebruik, doen dit op eie risiko).
  • Do not pee on our herb garden!
  • All cellphones must be switched off during shows.
  • Potters Planet is ‘n nie-rook area.
  • Die tuin agter, asook die stoep voor is rook-areas.
  • The bar will be open for a while after the show or at discretion of management.
  • Alle drankies moet deur u waitress bestel word en geen drank sal by die kroeg bedien word nie.