|Jeffreys Bay Studio |  Live Entertainment     Potter's Place | Jeffreys Bay | Jeffreys Bay Live Music | Jeffreys Bay Restaurant | Jeffreys Bay Coffee Shop | Jeffreys Bay Pottery



pottersplace is n landmark

Die helder oranje huisie met die blou heinings
sit op die hoek van Oosterland- and St Francis straat in Jeffreysbaai.
Dit is en van die min oorblywende  ou Jeffreys huisies wat nog  hardnekkig bly staan tussen al die nuwe ontwikkeling.

There is always lots of movement on the stoep, the people having a good time combined with the bright tablecloths, t-shirts hanging outside, and the painted stickmen at the gate make you stop; you want to go and join in on whats happening there...
Potters Place

is a combination of a lot of things, all under one roof.
There is a coffee shop, restaurant (fully licensed), a gift shop where you can browse for hours - with things you will find nowhere else, most of these items are custom made for Potters by artists all over the country.

Potters Planet, the barn theatre venue...where you can  see music  shows regularly.

Most of all Potters is a place with a homely atmosphere which reminds your Grandma s house on the inside, your student days on the stoep.
The memories and friends you ll make here will stay with you for the rest of your life.
DOWN MEMORY LANE...
Vanaf 1 Oktober 2010 is Potters in die bekwame hande van Callie van Heerden .
Hy kom van Stellenbosch, wat klaar baie beteken.
Meer nuus hieroor binnekort....

Helena voor die eerste Potters in die Langkloof

WAAR KOM POTTERS EINTLIK VANDAAN...
POTTERSPLACE
..het eers in die Langkloof (Louterwater to be specific) begin so rondom 1995.
n Boervrou met n droom en baie planne. Helena het potte gepaint,koffie gemaak en nou en dan nog die mense op 'n toer deur die appelpakhuis geneem.
Potters langs die Pad het 'n gewilde stopplek op die
R62 roete geword, om pottery en vars vrugte te koop en sommer net lekker te sit en kuier op die stoep.
Eindelose storievertel was deel van die kuier.
Familie is uitgele en vreemdes het vriende geword.


die eerste  Potters  in Jeffreys

Oosterlandstraat 12
1998

STONE LODGE
In 1998 begin die nuwe Potters in Jeffreysbaai met meer moed as verstand,
almal het gewaarsku...jy kom in Jeffreys met n Mercedes aan en gaan trug huistoe met die bus
Met behulp van wonderlike vriende en goedgesinde dorpsmense maak ons die eerste Potters staan en kuier van voor af...
ander bome nuwe mense maar dieselfde warmte en vriendskap.


Oosterlandstraat 18
voordat hy verander is...
2001


en dan uiteindelik Potters, op die hoek van Oosterland en St Francisstraat...die ou Baglady shoppie...


Die Planet
waar die shows gebeur

InniWolke
Oosterland 16

voor al die changes -  2008


Oosterlandstraat     16
vanaf die middel 2008 ook deel van Potters..
hier is VREDE,

Intussen verander na Hooked on Jbay met arts en craft van local artists

Potters
inni Mol
net oor die Desember
vakansie 2008


dydelik tydelik


been there ... done that
potters aard maar eenmaal in die ou deel van die dorp

Mens kannie paint en n restaurant run nie.. .

dit moes Helena besef nadat sy vir 'n paar maande met haar kop innie wolke wou sit en paint...

erens gaan die pap op die grond val ...

Inni Wolke word...
Hooked on Jbay 2009
Hieruit word 'n nuwe projek gebore waar al die kunstenaars in Jeffreys saamstaan en die huisie in Oosterlandstraat 16 behou vir die plaaslike kunste.

Die huisie word omskep in 'n plek waar kuns van gehalte aangekoop kan word
Hier is gereeld kunsmarkte en bootsales.
Soek jy iets van Jeffreys wat uniek is ... kom soek dit by Oosterland 16 en raak




HOOKED ON JBAY
Vir meer navrae bel
Lynette by
078 353 1646


Ons krap in die fotobokse ...en kyk wat kry ons!
P ottters se eerste menu
was die pryse nie te lekker nie.....


Sorry to say.. mar dinge verander my kind.....
kaaskoek kos jare nie meer R6.50
en 'n Coke is nou ook dubbel sy prys....
those were the days


TRUG BOONTOE

www.pottersplace.co.za - The bright orange house with blue roof

On the corner of Oosterland- and St Francis Street, Jeffreys Bay, South Africa tel.+27 (0)42 293 2500
| Home | Shows | Nuus | Restaurant | Studio | Shop | Potter's History | Links | Contact Us | www.saholidays.co.za