|
|
3
|
PIETER
NAUDE
(Juanita du Plessis se broer)
|
R50
|
www.pieternaude.co.za
|
11
|
Rooies, Nadia Louw, Hugo Nieuwoudt en Annique Lourens
want ons
gee om
|
R75
|
press
|
12
|
Nic
Stevens
|
R100
|
http://www.2oceansvibe.com/2009/07/29/toeter-skoeter/
|
17
|
Dan
Patlansky
Blues on Fire
|
R100
|
www.danpatlansky.com
search:
dan patlansky youtube
|
19
|
Maroela
boom
(vantevore deel van dj ossewa)
|
R100
|
press
|
24/25
|
Ses
snare
|
R125
|
press
Blackie Swart, Mel Botes,
Mathys Roets, Wouter van de Venter, Thean Kotze & Leon
Ecroignard
|
Marula Boom
Marula Boom was een van die twee stigters lede van
DJ
Ossewa.
Hy het net so oor die drie jaar hard aan die DJ
Ossewa brand gewerk en hulle het groot sukses behaal met
verskeie goue vrystellings. DJ Ossewa se sukses is n hoogtepunt
vir Marula, maar die tyd het vir hom aangebreek om nuwe
uitdagings aan te pak.
Marula Boom se nuwe projekte sluit in die reeds gewilde teater
produksie DIESEL EN DIE DATS. In hierdie komedie teater
produksie speel Marula Boom ses verskillende karakters wat
elkeen sy eie musiek en komedie styl na die verhoog bring.
Marula is ook binnekort te sien in die familie komedie rolprent
Superhero Sakkie. Superhero Sakkie gaan oor n lomp boerseun wat
superkragte verkry nadat n radio aktiewe plaasbees hom bemis.
Klink na die tipe komedie wat Marula voor bekend is. Marula Boom
is ook die skrywer van die rolprent se draaiboek.
Die goeie nuus is dat Marula Boom ook nou sy eie lewendige
vertoning het en een van die dae n solo album, Afrikaans vir
altyd. oos ons meneer Boom leer ken het kan jy die woord
LEWENDIG maar beklemtoon en met groot letters skryf want hy weet
van vibe gooi.
Dis n lekker komiese energie belaaide partytjie vertoning wat
die hele gehoor behoorlik aan die gang kry en laat deelneem aan
die aksie. Marula doen nog altyd die uiters gewilde boererave en
boer nogsteeds met varke. Whoo whoo whooo!
Marula se skerp humor en wille danspassies is reeds landswyd
bekend en nou staan hy gereed met sy stok en sy graaf om enige
partytjie wild wakker te klap!
trug boontoe
|
Want ons gee om
In 2010 het 4
top kunstenaars van die Wes-Kaap besluit dit is tyd om iets terug te gee
vir die senior burgers van ons land.
Rooies, Nadia Louw, Hugo Nieuwoudt en Annique Lourens
het
koppe bymekaar gesit en besluit op die naam
Want ons gee om
en
sommer dadelik weg gespring met n toer gedurende Junie 2010. Hulle het
vir 10 dae lank elke dag vir twee tehuise gratis opgetree en die aand n
vertoning gedoen vir die publiek.
Tot hul verbasing
was omtrent al hierdie vertonings in die aande vol bespreek en het hulle
besef hierdie unieke konsep is voorwaar n wen resep om op n gereelde
basis n glimlag op ons senior burgers se gesigte te sit!
Die navrae het
begin instroom en binne 3 dae is n November toer beplan en vol
bespreek!
Vier verskillende Kunstenaars, vier verskillende persoonlikhede en vier
verskillende musiek style - voorwaar n belewenis! Die
Want ons gee
om
vertoning bestaan uit n 2 en n half uur vertoning wat skrik
vir niks, propvol opwinding, hartseer, grappe en sommer net lekker saam
sing!
Al vier Kunstenaars is reeds gevestig in die Suid Afrikaanse
Musiek bedryf en van hulle is reeds al 10 jaar betrokke in die bedryf
Gaan
besoek gerus ook die
Want ons gee om
groep op Facebook.
Om die seniors te laat lag vir n uur is onbeskryflik, dit is die
kunstenaars se passie en hulle geniet dit,
WANT HUL GEE OM!
trug boontoe
-
Ses Snare
What started as a jam session between friends, namely Mel Botes and Mathys Roets, culminated in a CD and DVD a year later by six guys playing and singing the songs they love. The rest of
Ses Snare
are Blackie Swart, Thean Kotze, Leon Ecroignard and Wouter van de Venter.
Since making their debut at the Centurion Theatre last July, the group
Ses Snare
has played to sold out houses at the Klein Karoo Arts Festival, Innibos Festival in Nelspruit, Volksblad Festival in Bloemfontein, Cultivaria Festival in Paarl, as well as Aardklop Festival in Potchefstroom. They have also played in centra on the platteland such as Polokwane, Rustenburg, Tzaneen etc.
All the members have solo careers as musicians, arrangers or studio producers.
Ses Snare
is at their best in theatres in a controlled environment they are not interested in playing all the free stages at festivals. The music they play is for a market that is fed-up with all the candy floss music they are fed each day what they do comes over as honest, true, no frills and hugely enjoyable.
Ses Snare will perform at all the bigger festivals again next year, starting with a new program at the KKNK in April next year.
Die ses snare, dis nou
Mel, Mathys, Blackie, Wouter, Leon en Thean
het elkeen reeds n gevestigde musiekloopbaan, is meesters op hulle kitare en loop mekaar gereeld by feeste en ander musiekgeleenthede raak. Hierdie is egter die eerste keer dat hulle almal saam op een verhoog sal wees om hulle gunsteling liedjies te speel.
Dit was juis by een van die feeste waar Mathys en Mel toevallig saam begin jam het en so is die saadjie geplant wat aanleiding gegee het tot Ses Snare, n konsert waarin kitare, saam met stemme al die ou treffers n baie opwindende kleur gee. Daar sal ook bietjie gekskeer en twakpraat wees, maar wanneer hierdie Ses Snare agter hul kitare inskuif besef mens hulle mag maar kitaar speel.
The ses snare (six strings), Mel, Mathys, Blackie, Wouter, Leon and Thean, each with his own well-established music career, are maestros on their guitars and constantly meet one another at festivals and other music events. This time however, it will be the first time that they share the stage to play their favourite songs.
As a matter of fact, it was at one of these festivals where Mathys and Mel, by coincidence, started to jam together and the seed was sowed that lead to Ses Snare, a concert mingled with voices that gives the performance an exciting flavour. There will be some fun and joking around, but when these guys start playing the guitar one realises there is no reason why they should not.
What started as a jam session between friends, namely Mel Botes and Mathys Roets, culminated in a CD and DVD a year later by six guys playing and singing the songs they love. The rest of 'Ses Snare' are Blackie Swart, Thean Kotze, Leon Ecroignard and Wouter van de Venter.
Since making their debut at the Centurion Theatre last July, the group Ses Snare has played to sold out houses at the Klein Karoo Arts Festival, Innibos Festival in Nelspruit, Volksblad Festival in Bloemfontein, Cultivaria.
trug boontoe
|
|